Jeremia 38:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En koning Sedekiʹa het gestuur en die profeet Jeremia na hom toe laat bring+ by die derde ingang,+ wat in die huis van Jehovah is,+ en toe het die koning vir Jeremia gesê: “Ek vra jou iets. Moet niks vir my wegsteek nie.”+
14 En koning Sedekiʹa het gestuur en die profeet Jeremia na hom toe laat bring+ by die derde ingang,+ wat in die huis van Jehovah is,+ en toe het die koning vir Jeremia gesê: “Ek vra jou iets. Moet niks vir my wegsteek nie.”+