17 En hy het gesê: “Wat is die woord wat hy met jou gespreek het? Moet dit asseblief nie vir my wegsteek nie.+ Mag God so aan jou doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy vir my ’n woord wegsteek van al die woorde wat hy met jou gespreek het.”
16 Daarop het die koning vir hom gesê: “Hoeveel keer stel ek jou onder eed dat jy niks anders as die waarheid in die naam van Jehovah vir my moet sê nie?”+