7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.
11 En hy het die oë van Sedekiʹa verblind,+ waarna die koning van Babilon hom met koperboeie gebind en na Babilon gebring+ en in die huis van bewaking gesit het tot die dag van sy dood.
13 En ek sal beslis my net oor hom uitsprei, en hy sal in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring, na die land van die Galdeërs,+ maar hy sal dit nie sien nie; en daar sal hy sterf.+