Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 WEET dan dat Gód my mislei het,

      En met sy vangnet het hy my omsluit.+

  • Psalm 66:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 U het ons in ’n vangnet gebring;+

      U het druk op ons heupe geplaas.

  • Jeremia 52:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hulle die koning gevange geneem en hom gebring na die koning van Babilon,+ in Ribla,+ in die land Hamat,+ sodat hy regterlike beslissings oor hom kon uitspreek.+

  • Klaagliedere 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Uit die hoogte het hy vuur in my beendere gestuur,+ en hy onderwerp elkeen.

      Hy het ’n net vir my voete uitgesprei.+ Hy het my agteruit laat wyk.

      Hy het my ’n verlate vrou gemaak. Die hele dag is ek siek.+

  • Esegiël 17:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En ek sal my net oor hom uitsprei, en hy sal beslis in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring en daar met hom in die gerig tree omdat hy ontrou teenoor my gehandel het.+

  • Esegiël 19:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En nasies rondom uit die regsgebiede het hulle teen hom begin opstel+ en het hulle net oor hom uitgesprei.+ In hulle kuil is hy gevang.+

  • Esegiël 32:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Ek sal ook my net oor jou uitsprei+ deur middel van ’n versameling van baie volke, en hulle sal jou beslis in my sleepnet bring.+

  • Hosea 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Hoor dit, o priesters,+ en skenk aandag, o huis van Israel, en luister, o huis van die koning,+ want die oordeel het met julle te doen; want ’n strik+ het julle vir Mispa geword en soos ’n net wat oor Tabor+ uitgesprei is.

  • Hosea 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Waarheen hulle ook al gaan, ek sal my net oor hulle uitsprei.+ Soos voëls van die hemel sal ek hulle afbring.+ Ek sal hulle dissiplineer ooreenkomstig die berig aan hulle vergadering.+

  • Lukas 21:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 soos ’n strik+ nie. Want dit sal oor almal kom wat op die oppervlak van die hele aarde woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel