Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 het die genoemde Esra opgetrek uit Babilon; en hy was ’n vaardige kopiïs+ van die wet van Moses,+ wat Jehovah, die God van Israel, gegee het, sodat die koning hom, volgens die hand van Jehovah sy God oor hom, sy hele versoek toegestaan het.+

  • Spreuke 16:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+

  • Spreuke 21:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+

  • Jeremia 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah het gesê: “Waarlik, ek sal jou dien ten goede.+ Waarlik, ek sal vir jou in die tyd van rampspoed+ en in die tyd van benoudheid tussenbeide tree, teen die vyand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel