Jeremia 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+ Klaagliedere 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Hoe eensaam sit sy tog,+ die stad wat vol mense was!+Hoe het sy tog soos ’n weduwee geword,+ sy wat volkryk onder die nasies was!+Hoe moet sy wat ’n vorstin onder die regsgebiede was, tog nou dwangarbeid doen!+
11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+
1 Hoe eensaam sit sy tog,+ die stad wat vol mense was!+Hoe het sy tog soos ’n weduwee geword,+ sy wat volkryk onder die nasies was!+Hoe moet sy wat ’n vorstin onder die regsgebiede was, tog nou dwangarbeid doen!+