Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy mag jou nie voor hulle neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag, in die geval van dié wat my haat,+

  • Deuteronomium 32:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hulle het hom tot jaloesie begin opwek+ met vreemde gode;+

      Met verfoeilike dinge het hulle hom aanstoot bly gee.+

  • Jeremia 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En moenie agter ander gode aan loop om hulle te dien en julle voor hulle neer te buig nie, sodat julle my nie aanstoot gee met die werk van julle hande nie en sodat ek nie rampspoed oor julle bring nie.’+

  • 1 Korintiërs 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Nee; maar ek sê dat die nasies die dinge wat hulle offer, aan demone offer+ en nie aan God nie; en ek wil nie hê dat julle deelgenote met die demone+ moet word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel