Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hierdie huis sal puinhope word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar+ en sal beslis fluit en sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land en hierdie huis gedoen?’+

  • Psalm 107:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Vrugbare land in brak grond,+

      Weens die slegtheid van dié wat daarin woon.

  • Jeremia 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hierdie hele land sal ’n verwoeste plek word, ’n voorwerp van verbasing, en hierdie nasies sal die koning van Babilon sewentig jaar lank moet dien.”’+

  • Klaagliedere 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Almal wat met die pad verbygaan, het hulle hande geklap+ oor jou.

      Hulle het gefluit+ en hulle kop bly skud+ oor die dogter van Jerusalem en gesê:

      “Is dit die stad waarvan hulle gesê het: ‘Dit is die vervolmaking van skoonheid, ’n vreugde vir die hele aarde’?”+

  • Esegiël 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘“Maar wat dié betref wie se hart in hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge wandel,+ hulle weg sal ek beslis op hulle hoof laat neerkom”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.’”+

  • Esegiël 33:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek die land ’n verlate woesteny maak,+ ja, ’n verwoesting, weens al hulle verfoeilike dinge wat hulle gedoen het.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel