Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+

      Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+

      Higgajon. Sela.

  • Jeremia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+

  • Jeremia 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hierdie hele land sal ’n verwoeste plek word, ’n voorwerp van verbasing, en hierdie nasies sal die koning van Babilon sewentig jaar lank moet dien.”’+

  • Jeremia 32:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En grond sal beslis gekoop word in hierdie land+ waarvan julle sal sê: “Dit is ’n verlate woesteny,+ sonder mens en mak dier. Dit is in die hand van die Galdeërs gegee.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel