Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 om Jehovah se woord deur die mond van Jeremia te vervul,+ totdat die land sy sabbatte afbetaal het.+ Al die dae dat dit woes gelê het, het dit sabbat gehou, om sewentig jaar+ te vervul.

  • Jesaja 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+

  • Jeremia 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dit is ’n verlate woesteny gemaak;+ dit het verdor; dit lê vir my woes.+ Die hele land is verwoes, omdat daar niemand is wat dit ter harte geneem het nie.+

  • Esegiël 33:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En ek sal die land ’n verlate woesteny maak,+ ja, ’n verwoesting, en aan die trots van sy sterkte sal ’n einde gemaak word+ en die berge van Israel sal verwoes word,+ sonder dat iemand daar deurtrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel