Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 om Jehovah se woord deur die mond van Jeremia te vervul,+ totdat die land sy sabbatte afbetaal het.+ Al die dae dat dit woes gelê het, het dit sabbat gehou, om sewentig jaar+ te vervul.

  • Jesaja 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+

  • Jeremia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+

  • Jeremia 44:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Julle het al die rampspoed gesien wat ek oor Jerusalem+ en oor al die stede van Juda gebring het, en kyk, hulle is vandag ’n verwoeste plek, en daar is geen inwoner in hulle nie.+

  • Esegiël 36:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En die verwoeste land sal bewerk word, hoewel dit ’n verlate woesteny geword het voor die oë van elke verbyganger.+

  • Miga 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die land sal ’n verlate woesteny word weens sy inwoners, as gevolg van die vrug van hulle handelinge.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel