Jeremia 48:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 “‘En Moab sal beslis verdelg word, sodat hy nie meer ’n volk is nie,+ want teen Jehovah het hy hom baie groot gehou.+ Esegiël 35:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En julle het voortdurend met julle mond grootdoenerig teen my gehandel,+ en julle het julle woorde teen my vermenigvuldig.+ Ek het dit gehoor.’+
42 “‘En Moab sal beslis verdelg word, sodat hy nie meer ’n volk is nie,+ want teen Jehovah het hy hom baie groot gehou.+
13 En julle het voortdurend met julle mond grootdoenerig teen my gehandel,+ en julle het julle woorde teen my vermenigvuldig.+ Ek het dit gehoor.’+