Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 83:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hulle het gesê: “Kom en laat ons hulle as ’n nasie uitwis,+

      Sodat die naam van Israel nie meer onthou sal word nie.”+

  • Jesaja 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want die hoof van Sirië is Damaskus en die hoof van Damaskus is Resin; en binne slegs vyf-en-sestig jaar sal Eʹfraim verpletter word, sodat dit geen volk meer is nie.+

  • Jeremia 30:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want ek is met jou”, is die woord van Jehovah, “om jou te red;+ maar ek sal al die nasies uitroei waarheen ek jou verstrooi het.+ Maar jou sal ek nie uitroei nie.+ En ek sal jou in die regte mate moet teregwys, aangesien ek jou geensins ongestraf sal laat bly nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel