Job 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy is wys van hart en sterk in krag.+Wie kan hardkoppig teenoor hom wees en ongedeerd daarvan afkom?+ Spreuke 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Trots kom voor ’n ineenstorting+ en ’n hoogmoedige gees voor struikeling.+ Jeremia 48:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Ons het gehoor van Moab se trots+—hy is baie hoogmoedig—van sy hoogheid en van sy trots en van sy hoogmoed en van die verwaandheid van sy hart.”+
4 Hy is wys van hart en sterk in krag.+Wie kan hardkoppig teenoor hom wees en ongedeerd daarvan afkom?+
29 “Ons het gehoor van Moab se trots+—hy is baie hoogmoedig—van sy hoogheid en van sy trots en van sy hoogmoed en van die verwaandheid van sy hart.”+