Jesaja 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jehovah het daarin die gees van verwarring gemeng;+ en hulle het Egipte op ’n dwaalweg gebring in al sy werk, net soos ’n dronk mens daartoe gebring word om in sy uitbraaksel rond te dwaal.+
14 Jehovah het daarin die gees van verwarring gemeng;+ en hulle het Egipte op ’n dwaalweg gebring in al sy werk, net soos ’n dronk mens daartoe gebring word om in sy uitbraaksel rond te dwaal.+