Jesaja 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Op sy strate het hulle saklinne aangegord.+ Op sy dakke+ en op sy openbare pleine weeklaag almal, terwyl hulle huilend afgaan.+ Jesaja 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die uitspraak oor die vallei van die visioen:+ Wat is dit dan met jou dat jy, almal in jou, op die dakke geklim het?+
3 Op sy strate het hulle saklinne aangegord.+ Op sy dakke+ en op sy openbare pleine weeklaag almal, terwyl hulle huilend afgaan.+
22 Die uitspraak oor die vallei van die visioen:+ Wat is dit dan met jou dat jy, almal in jou, op die dakke geklim het?+