Jesaja 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Op sy strate het hulle saklinne aangegord.+ Op sy dakke+ en op sy openbare pleine weeklaag almal, terwyl hulle huilend afgaan.+ Jeremia 48:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “‘Op al die dakke van Moab en op sy openbare pleine—oral—is daar geweeklaag;+ want ek het Moab gebreek net soos ’n houer waarin ’n mens geen behae het nie’,+ is die woord van Jehovah.
3 Op sy strate het hulle saklinne aangegord.+ Op sy dakke+ en op sy openbare pleine weeklaag almal, terwyl hulle huilend afgaan.+
38 “‘Op al die dakke van Moab en op sy openbare pleine—oral—is daar geweeklaag;+ want ek het Moab gebreek net soos ’n houer waarin ’n mens geen behae het nie’,+ is die woord van Jehovah.