Jeremia 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Is hierdie man, Gonja,+ bloot ’n veragte, verpletterde vorm,+ of ’n houer waarin niemand behae skep nie?+ Waarom moet hy en sy nageslag neergeslinger en weggewerp word na die land wat hulle nie geken het nie?’+ Hosea 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Israel sal ingesluk word.+ Nou sal hulle onder die nasies wees+ soos ’n houer waarin geen behae geskep word nie.+
28 Is hierdie man, Gonja,+ bloot ’n veragte, verpletterde vorm,+ of ’n houer waarin niemand behae skep nie?+ Waarom moet hy en sy nageslag neergeslinger en weggewerp word na die land wat hulle nie geken het nie?’+
8 “Israel sal ingesluk word.+ Nou sal hulle onder die nasies wees+ soos ’n houer waarin geen behae geskep word nie.+