30 En dié wat oorgebly het, het na Afek+ gevlug, na die stad; en die muur het op sewe-en-twintigduisend man geval wat oorgebly het.+ Wat Ben-Hadad betref, hy het gevlug+ en uiteindelik in die stad gekom, in die binneste+ vertrek.
14 En ’n toevlugsoord moet vir die vinnige verlore wees,+ en geen sterke sal sy krag versterk nie, en geen sterk man sal aan sy siel ontkoming verskaf nie.+
19 soos wanneer ’n man vir die leeu vlug, en die beer kom hom teë; en soos wanneer hy in die huis ingegaan en met sy hand teen die muur geleun het, en die slang het hom gebyt.+