12 O huis van Dawid,+ só het Jehovah gesê: “Vel elke oggend+ vonnis in geregtigheid,+ en verlos die beroofde uit die hand van die bedrieër,+ sodat my woede nie uitgaan soos ’n vuur+ en brand en daar niemand is om dit te blus nie, weens die slegtheid van julle handelinge.”’+