Jesaja 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die uitspraak teen die woestynvlakte: In die woud in die woestynvlakte sal julle oornag, o karavane van die Dedaniete.+ Jeremia 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 en Dedan+ en Tema+ en Bus en almal wie se hare aan die slape weggeknip is;+
13 Die uitspraak teen die woestynvlakte: In die woud in die woestynvlakte sal julle oornag, o karavane van die Dedaniete.+