8 Vlug!+ Gee pad! Gaan diep af om te woon,+ o inwoners van Dedan!+ Want die ongeluk van Esau sal ek oor hom bring, die tyd dat ek my aandag op hom sal rig.+
13 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal ook my hand teen Edom+ uitsteek en mens en mak dier daaruit uitroei,+ en ek sal dit ’n verwoeste plek maak van Teman+ af, ja, tot by Dedan.+ Deur die swaard sal hulle val.