Jeremia 49:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 “En Hasor+ sal die lêplek van jakkalse word,+ ’n verlate woesteny tot onbepaalde tyd. Geen mens sal daar bly nie, en geen mensekind sal as ’n vreemdeling daarin woon nie.”+
33 “En Hasor+ sal die lêplek van jakkalse word,+ ’n verlate woesteny tot onbepaalde tyd. Geen mens sal daar bly nie, en geen mensekind sal as ’n vreemdeling daarin woon nie.”+