Jeremia 50:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Daarom sal die bewoners van waterlose streke saam met die huilende diere bly, en die volstruise sal daarin bly;+ en dit sal nooit weer bewoon word nie, en ook sal dit van geslag tot geslag nie bly bestaan nie.”+
39 Daarom sal die bewoners van waterlose streke saam met die huilende diere bly, en die volstruise sal daarin bly;+ en dit sal nooit weer bewoon word nie, en ook sal dit van geslag tot geslag nie bly bestaan nie.”+