Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 123:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Ons siel is tot oorvloedens toe versadig van die spot van dié wat gerus is,+

      Van die veragting van die verwaandes.+

  • Jeremia 48:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Die Moabiete was van hulle jeug af gerus,+ en hulle bly rustig op hulle afsaksel lê.+ En hulle is nie van een houer in ’n ander leeggemaak nie, en in ballingskap het hulle nie gegaan nie. Daarom het hulle smaak in hulle gebly, en selfs hulle geur het nie verander nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel