Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Dit sal nooit bewoon word nie,+ ook sal dit nie van geslag tot geslag bly bestaan nie.+ En die Arabier sal daar nie sy tent opslaan nie, en geen herders sal hulle kuddes daar laat lê nie.

  • Jeremia 25:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘En wanneer sewentig jaar vervul is,+ sal ek van die koning van Babilon en van daardie nasie rekenskap eis’,+ is die woord van Jehovah, ‘vir hulle oortreding, ja, van die land van die Galdeërs,+ en ek sal dit tot onbepaalde tyd verlate woestenye maak.+

  • Jeremia 51:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Sy stede het ’n voorwerp van verbasing geword, ’n waterlose land en ’n woestynvlakte.+ As ’n land sal hulle deur geen mens bewoon word nie, en geen mensekind sal deur hulle trek nie.+

  • Jeremia 51:64
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 64 En jy moet sê: ‘So sal Babilon sink en nooit weer opkom nie weens die rampspoed wat ek oor hom bring;+ en hulle sal hulle beslis vermoei.’”+

      Tot sover die woorde van Jeremia.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel