Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die bewoners van waterlose streke sal beslis daar gaan lê, en hulle huise sal vol ooruile+ wees. En die volstruise sal daar bly, en demone in bokgedaantes sal daar rondhuppel.+

  • Jeremia 51:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En Babilon sal kliphope word,+ die lêplek van jakkalse,+ ’n voorwerp van verbasing en iets om oor te fluit, sonder inwoner.+

  • Openbaring 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het met ’n sterk stem uitgeroep+ en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote het geval,+ en sy het ’n woonplek geword van demone en ’n skuilplek van elke onrein uitwaseming+ en ’n skuilplek van elke onrein en gehate voël!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel