Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 23:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 deur nooit onder hierdie nasies, dié wat by julle oorbly, in te gaan nie.+ En julle mag nie die name van hulle gode vermeld+ of by hulle sweer nie,+ en ook mag julle hulle nie dien of julle voor hulle neerbuig nie.+

  • Jeremia 12:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En as hulle vir seker die weë van my volk leer deur by my naam te sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe!’ soos hulle my volk geleer het om by Baäl te sweer,+ sal hulle ook onder my volk opgebou word.+

  • Amos 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 dié wat by die skuld van Samariʹa sweer+ en wat sê: “So waar as jou god lewe, o Dan!”+ en “So waar as die weg van Berseʹba+ lewe!” En hulle sal beslis val, en hulle sal nie weer opstaan nie.’”+

  • Sefanja 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en dié wat hulle op die dakke voor die leër van die hemel neerbuig,+ en dié wat hulle neerbuig+ terwyl hulle geswore ede aflê aan Jehovah+ en geswore ede aflê by Malkam,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel