6 Teen ’n afvallige+ nasie sal ek hom stuur, en teen die volk van my grimmigheid sal ek hom ’n bevel gee,+ om baie buit te neem en om baie roofgoed te neem en om dit ’n plek van vertrapping te maak soos die klei van die strate.+
28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+