Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 En in die eerste jaar van Kores,+ die koning van Persië, het Jehovah—sodat Jehovah se woord uit die mond van Jeremia+ vervul sou word—die gees van Kores, die koning van Persië, opgewek,+ sodat hy ’n oproep+ deur sy hele ryk laat gaan het, selfs ook skriftelik,+ wat lui:

  • Jesaja 41:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Ek het iemand uit die noorde verwek, en hy sal kom.+ Van die sonsopgang+ af sal hy my naam aanroep. En hy sal oor onderheersers kom asof hulle klei is+ en soos ’n pottebakker wat die vogtige materiaal trap.

  • Jesaja 45:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Só het Jehovah vir sy gesalfde,+ vir Kores, gesê, wie se regterhand ek gevat het+ om nasies voor hom te onderwerp,+ sodat ek selfs die heupe van konings kan ontgord; om voor hom die tweevleueldeure oop te maak, sodat die poorte nie gesluit sal wees nie:

  • Jesaja 46:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 wat van die sonsopgang af ’n roofvoël roep,+ uit ’n ver land die man om my besluit uit te voer.+ Ek het dit gespreek; ek sal dit ook laat kom.+ Ek het daaraan vorm gegee, ek sal dit ook doen.+

  • Daniël 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 In die derde jaar van Kores,+ die koning van Persië, is ’n saak geopenbaar aan Daniël, wat Beltʹsasar genoem is;+ en die saak was waar, en daar was ’n groot krygsdiens.+ En hy het die saak begryp, en hy het verstaan wat hy gesien het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel