Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Só het Kores, die koning van Persië,+ gesê: ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel, aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem, wat in Juda is.+ Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk,+ mag Jehovah sy God met hom wees.+ En laat hom optrek.’”+

  • Esra 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Só het Kores, die koning van Persië, gesê:+ ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel,+ aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem,+ wat in Juda is.

  • Esra 6:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “In die eerste jaar van koning Kores+ het koning Kores ’n bevel uitgevaardig met betrekking tot die huis van God in Jerusalem: Laat die huis herbou word as die plek waar hulle offerandes moet bring,+ en sy fondamente moet gelê word; sy hoogte moet sestig el wees, sy breedte sestig el,+

  • Jesaja 45:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Ek het iemand in regverdigheid verwek,+ en al sy weë sal ek gelykmaak.+ Dit is hy wat my stad sal bou,+ en dié wat aan my behoort en in ballingskap is, sal hy laat gaan,+ nie vir ’n prys+ of vir ’n omkoopgeskenk nie”, het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel