Jesaja 46:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Bel+ het vooroor gebuig,+ Nebo staan krom; hulle afgode+ is vragte vir die wilde diere en vir die mak diere, bagasie, ’n vrag vir die moeë diere. Jeremia 51:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 “Daarom, kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal my aandag op sy gesnede beelde rig,+ en in sy hele land sal die deurboorde kreun.”+ Daniël 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle het wyn gedrink, en hulle het die gode van goud en van silwer, koper, yster, hout en klip geloof.+
46 Bel+ het vooroor gebuig,+ Nebo staan krom; hulle afgode+ is vragte vir die wilde diere en vir die mak diere, bagasie, ’n vrag vir die moeë diere.
52 “Daarom, kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal my aandag op sy gesnede beelde rig,+ en in sy hele land sal die deurboorde kreun.”+
4 Hulle het wyn gedrink, en hulle het die gode van goud en van silwer, koper, yster, hout en klip geloof.+