2 “Vertel dit onder die nasies en verkondig dit.+ En rig ’n baken op;+ verkondig dit. STEEK niks weg nie. Sê: ‘Babilon is ingeneem.+ Bel is beskaamd gemaak.+ Meroʹdag het verskrik geword. Sy beelde is beskaamd gemaak.+ Sy drekgode het verskrik geword.’
47 Daarom, kyk! daar kom dae, en ek sal my aandag op die gesnede beelde van Babilon rig;+ en sy hele land sal beskaamd staan, en al sy gesneuweldes sal in hom val.+