Jesaja 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En kyk nou, daar kom ’n strydwa met manne, met ’n span perde!”+ En hy het begin spreek en gesê: “Dit het geval! Babilon het geval,+ en al die gesnede beelde van sy gode het Hy teen die grond verbrysel!”+ Jeremia 51:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Skielik het Babilon geval, sodat hy gebroke is.+ WEEKLAAG oor hom.+ Neem balsem vir sy pyn.+ Miskien sal hy gesond word.” Openbaring 14:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En ’n ander, ’n tweede engel, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon+ die Grote het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn+ van die toorn van haar hoerery+ laat drink het!”
9 En kyk nou, daar kom ’n strydwa met manne, met ’n span perde!”+ En hy het begin spreek en gesê: “Dit het geval! Babilon het geval,+ en al die gesnede beelde van sy gode het Hy teen die grond verbrysel!”+
8 Skielik het Babilon geval, sodat hy gebroke is.+ WEEKLAAG oor hom.+ Neem balsem vir sy pyn.+ Miskien sal hy gesond word.”
8 En ’n ander, ’n tweede engel, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon+ die Grote het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn+ van die toorn van haar hoerery+ laat drink het!”