Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die volk het nie teruggekeer tot die Een wat hulle slaan nie,+ en hulle het Jehovah van die leërs nie gesoek nie.+

  • Jeremia 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 O Jehovah, is u oë nie op getrouheid gerig nie?+ U het hulle geslaan,+ maar hulle het nie siek geword nie.+ U het hulle uitgeroei.+ Hulle het geweier om dissipline aan te neem.+ Hulle het hulle aangesig harder as ’n groot rots gemaak.+ Hulle het geweier om terug te keer.+

  • Amos 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Ek het ’n pes soos dié van Egipte onder julle gestuur.+ Met die swaard het ek julle jong manne doodgemaak,+ saam met die wegvoering van julle perde.+ En ek het die stank van julle kampe voortdurend laat opstyg, ja, tot in julle neusgate;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.

  • Sagaria 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Moenie soos julle vaders word nie,+ tot wie die vroeëre profete geroep+ en gesê het: “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Keer asseblief terug van julle slegte weë en van julle slegte handelinge.’”’+

      “‘Maar hulle het nie geluister nie, en hulle het geen aandag aan my geskenk nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel