Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Vervloek sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+

  • Jeremia 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want die dood het deur ons vensters gekom; dit het in ons woontorings ingekom, om die kinders van die straat af uit te roei, die jong manne van die openbare pleine af.’+

  • Esegiël 24:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 ‘Sê vir die huis van Israel: “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek ontheilig my heiligdom,+ die trots van julle sterkte,+ dit wat begeerlik is in julle oë+ en die voorwerp van julle siel se medelye, en julle seuns en julle dogters wat julle agtergelaat het—deur die swaard sal hulle val.+

  • Hosea 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want hoewel hulle hulle kinders grootmaak, sal ek hulle ook van kinders beroof sodat daar geen mens sal wees nie;+ want—wee hulle ook wanneer ek my van hulle afkeer!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel