13 “Want ek het by myself gesweer”,+ is die woord van Jehovah, “dat Bosra+ ’n blote voorwerp van verbasing,+ ’n smaad, ’n verwoesting en ’n vervloeking sal word; en al sy stede sal tot onbepaalde tyd verwoeste plekke word.”+
8 “‘Die Soewereine Heer Jehovah het by sy eie siel gesweer’,+ is die woord van Jehovah, die God van die leërs: ‘“Ek verfoei die trots van Jakob,+ en sy woontorings het ek gehaat,+ en ek sal die stad oorlewer met alles wat dit vul.+