Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Uiteindelik het daar vir hom ’n brief+ van die profeet Eliʹa+ af gekom wat gesê het: “Só het Jehovah, die God van u voorvader Dawid, gesê: ‘Omdat jy nie in die weë van jou vader Joʹsafat+ of in die weë van Asa,+ die koning van Juda, gewandel het nie,

  • Jesaja 58:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 “Roep luidkeels uit; moenie terughou nie.+ Verhef jou stem soos ’n horing, en verkondig aan my volk hulle opstandigheid+ en aan die huis van Jakob hulle sondes.

  • Jeremia 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Kyk, ek het jou vandag oor die nasies en oor die koninkryke aangestel,+ om uit te ruk en af te breek en te vernietig en om te gooi,+ om te bou en te plant.”+

  • Esegiël 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Soos ’n diamant, harder as vuurklip,+ het ek jou voorkop gemaak. Jy moenie vir hulle bang wees nie,+ en jy moenie met verskrikking vervul word weens hulle aangesig nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel