-
Openbaring 18:22Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
22 En die geluid van sangers wat hulleself op die harp begelei en van musikante en van fluitspelers en van trompetblasers sal nooit weer in jou gehoor word nie,+ en geen vakman van enige ambag sal ooit weer in jou gevind word nie, en geen geluid van ’n meulsteen sal ooit weer in jou gehoor word nie,
-