2 Konings 25:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat in die huis van Jehovah was, en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en die koper daarvan na Babilon weggevoer.+
13 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat in die huis van Jehovah was, en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en die koper daarvan na Babilon weggevoer.+