30“Wee die hardkoppige kinders”,+ is die woord van Jehovah, “wat geneig is om raad uit te voer, maar nie dié wat van my af kom nie;+ en om ’n drankoffer uit te giet, maar nie met my gees nie, om sonde by sonde te voeg;+
10 Hierdie slegte volk wat weier om my woorde te gehoorsaam,+ wat in die wederstrewigheid van hulle hart wandel+ en wat voortdurend agter ander gode aan loop om hulle te dien en om hulle voor hulle neer te buig,+ sal ook net soos hierdie gordel word wat vir niks geskik is nie.’