Jeremia 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Het u Juda heeltemal verwerp,+ of het u siel selfs Sion verafsku?+ Waarom het u ons geslaan, sodat daar geen genesing vir ons is nie?+ Daar is op vrede gehoop, maar niks goeds het gekom nie; en op ’n tyd van genesing, en kyk! verskrikking!+ Klaagliedere 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar u het ons gewis verwerp.+ U was baie verontwaardig teenoor ons.+ Hosea 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 My God+ sal hulle verwerp, want hulle het nie na hom geluister nie,+ en hulle sal vlugtelinge onder die nasies word.+
19 Het u Juda heeltemal verwerp,+ of het u siel selfs Sion verafsku?+ Waarom het u ons geslaan, sodat daar geen genesing vir ons is nie?+ Daar is op vrede gehoop, maar niks goeds het gekom nie; en op ’n tyd van genesing, en kyk! verskrikking!+
17 My God+ sal hulle verwerp, want hulle het nie na hom geluister nie,+ en hulle sal vlugtelinge onder die nasies word.+