Matteus 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n rowerspelonk.”+ Markus 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 maar hy het bly leer en sê: “Staan daar nie geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed+ genoem word vir al die nasies’ nie?+ Maar julle het dit ’n rowerspelonk gemaak.”+ Lukas 19:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘En my huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n rowerspelonk gemaak.”+
13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n rowerspelonk.”+
17 maar hy het bly leer en sê: “Staan daar nie geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed+ genoem word vir al die nasies’ nie?+ Maar julle het dit ’n rowerspelonk gemaak.”+
46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘En my huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n rowerspelonk gemaak.”+