Jeremia 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Het hierdie huis waaroor my naam uitgeroep is,+ ’n blote rowerspelonk in julle oë geword?+ Kyk, ook ek het dit gesien”, is die woord van Jehovah.+ Matteus 21:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n rowerspelonk.”+ Lukas 19:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘En my huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n rowerspelonk gemaak.”+ Johannes 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hy het vir die duiweverkopers gesê: “Neem hierdie goed hier weg! Hou op om die huis+ van my Vader ’n handelshuis te maak!”+
11 Het hierdie huis waaroor my naam uitgeroep is,+ ’n blote rowerspelonk in julle oë geword?+ Kyk, ook ek het dit gesien”, is die woord van Jehovah.+
13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n rowerspelonk.”+
46 en vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘En my huis sal ’n huis van gebed wees’,+ maar julle het dit ’n rowerspelonk gemaak.”+
16 En hy het vir die duiweverkopers gesê: “Neem hierdie goed hier weg! Hou op om die huis+ van my Vader ’n handelshuis te maak!”+