Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Het hierdie huis waaroor my naam uitgeroep is,+ ’n blote rowerspelonk in julle oë geword?+ Kyk, ook ek het dit gesien”, is die woord van Jehovah.+

  • Matteus 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het vir hulle gesê: “Daar staan geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed genoem word’,+ maar julle maak dit ’n rowerspelonk.”+

  • Markus 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 maar hy het bly leer en sê: “Staan daar nie geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed+ genoem word vir al die nasies’ nie?+ Maar julle het dit ’n rowerspelonk gemaak.”+

  • Johannes 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hy het vir die duiweverkopers gesê: “Neem hierdie goed hier weg! Hou op om die huis+ van my Vader ’n handelshuis te maak!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel