Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So het die kinders van Israel gedoen wat sleg was in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet+ en die Baäls+ en die heilige pale gedien.+

  • 1 Samuel 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: ‘Ons het gesondig,+ want ons het Jehovah verlaat om die Baäls+ en die Astoʹret-beelde te dien;+ en verlos+ ons nou uit die hand van ons vyande, sodat ons u kan dien.’

  • Hosea 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Hulle het hulle geroep.+ In dieselfde mate het hulle van hulle af weggegaan.+ Aan die Baäl-beelde het hulle offerandes gebring,+ en vir die gesnede beelde het hulle offerrook laat opgaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel