2 Kronieke 36:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+ Jesaja 30:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want dit is ’n opstandige volk,+ leuenagtige kinders,+ kinders wat die wet van Jehovah nie wou hoor nie;+
16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
9 Want dit is ’n opstandige volk,+ leuenagtige kinders,+ kinders wat die wet van Jehovah nie wou hoor nie;+