15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+
15En Jehovah het vir my gesê: “Al het Moses+ en Samuel+ voor my gestaan, sou my siel hom nie tot hierdie volk geneig het nie.+ Hulle sou voor my aangesig weggestuur word, sodat hulle sou weggaan.+
4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+