18 Sedekiʹa+ was een-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna.
21Die woord+ wat van Jehovah tot Jeremia gekom het toe koning Sedekiʹa+ Pasgur,+ die seun van Malkiʹa, en Sefanʹja,+ die seun van Maäseʹja, die priester, na hom toe gestuur het om te sê: