25 ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Omdat jy in jou naam briewe gestuur het+ aan die hele volk wat in Jerusalem is, en aan Sefanʹja,+ die seun van Maäseʹja, die priester, en aan al die priesters, waarin jy gesê het:
3 En koning Sedekiʹa het Jehuʹgal,+ die seun van Selemʹja, en Sefanʹja,+ die seun van Maäseʹja,+ die priester, na die profeet Jeremia toe gestuur om te sê: “Bid asseblief vir ons tot Jehovah ons God.”+